Page 1 of 1

Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 5:35 pm
by tripodmvr
Wie is dit wat so gemoor het onder die jakkies?

Re: Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 5:48 pm
by BLOK
Ludwig, Geno

Kom in, raporteer asb vir die landros hoe julle die skuldige moordenaars uitoorle en gevang het. Wie vat eerste die witness stand.

Re: Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 5:52 pm
by Marc
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 8:50 pm
by theedge
good one

Re: Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 11:20 pm
by immelmanw
Dink net hoeveel Jakkalse hang aan die ander kant.............

Re: Internet hero

Posted: Tue Feb 28, 2012 11:36 pm
by tripodmvr
Wonder net wie ken vir wie dat ek dit per e-pos gekry het?

Re: Internet hero

Posted: Sat Mar 03, 2012 5:31 pm
by jakalsbuster
Die foto ook vandag op my epos gekry van 'n vriend. Stories kan darem lekker loop. Net soos die bobbejaan agter die 303 langs die land.
AB

Re: Internet hero

Posted: Sat Mar 03, 2012 7:07 pm
by Jakkalsgat
Ludwig

Kla julle of spog julle? ;D

Groete
Jaco

Re: Internet hero

Posted: Tue Mar 06, 2012 8:01 am
by Geno
Jis manne,
Ek hoor ook nou van die foto wat die interweb vol swerf.
Ek wonder of dit 'n goeie, of slegte ding is!
Sou like om langs daai jakkalse 'n halfgevrete melk koei en so 12 verminkte lammers te h? sodat die fillistyne (groenes) darm ook kan simpatiseer met ons!

Maar nou ja, dit was een van daardie aande wat die roeper se remote net reg getune het, en die fluite mooi geblaas was.
Dit was ook my eerste aand uit met Louis102 se Pikante Roepklanke, en dit het 'n GROOT bydrae tot die sukses gelewer!

Groete,
Eugene

Re: Internet hero

Posted: Tue Mar 06, 2012 9:51 am
by mamba
Sien nou eers die foto,

Blikskottel!!!!  Soos in die ou dae daai

Puik kerels