Page 1 of 1
S321
Posted: Wed Feb 05, 2025 6:35 am
by JohanvB
Môre sê
S321, wie in die Kaap het?
Dankie
Re: S321
Posted: Wed Feb 05, 2025 10:41 pm
by BBCT
Ek weet van niemand in die Kaap wat dit te kope het nie en ek het rondgevra want ek soek dit self lankal.
Af en toe hoor ek 'n gerug dat 'n nuwe batch oor 'n maand of so beskikbaar gaan wees, dan weer 'n ander gerug dat dit nie eers in Somchem/Rheinmetall se produksieplan binne die volgende 6 maande is. Dit het seker ten minste 18 maande so aangegaan. Af en toe verkoop iemand 'n gedeelte van n blik uit 'n boedel of so iets.
Sal graag wil weet of iemand beter inligting as ek het.