Page 1 of 1
Gesoek: 22 SK Match Rooi pakkie
Posted: Mon Feb 03, 2025 4:03 pm
by Martiens Bekker
Dagse manne
Weet enige iemand waar daar van hulle te koop is? Verkieslik meer as een pakkie. Wil paar 'bricks' koop.
Dankie
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 4:13 pm
by Riaan Kriel
Middag Martiens
Ek het begin januarie van die Lapua SK Match (Rooi pakkies SK) by S&O Krugersdorp gekoop... Pryse het my oë laat traan

Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 4:16 pm
by alecjohnson
Ek het opgegee om van hulle te kry, het toe 'n paar bricks Blaser ammo gekoop, sien Safari het vir R99/50 e khet R1450 vir 500 betaal

Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 4:22 pm
by Capt. Yoda
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 8:08 pm
by Martiens Bekker
Riaan Kriel wrote: Mon Feb 03, 2025 4:13 pm
Middag Martiens
Ek het begin januarie van die Lapua SK Match (Rooi pakkies SK) by S&O Krugersdorp gekoop... Pryse het my oë laat traan
Safari het slegs 11 pakkies oor en dit iewers daarbo. Ongelukkig nie die moeite werd om dit by my te probeer uit kry nie.
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 8:09 pm
by Martiens Bekker
alecjohnson wrote: Mon Feb 03, 2025 4:16 pm
Ek het opgegee om van hulle te kry, het toe 'n paar bricks Blaser ammo gekoop, sien Safari het vir R99/50 e khet R1450 vir 500 betaal
Die Blazers skiet baie bond uit my geweer. Nie gepas vir kompitisie nie.
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Mon Feb 03, 2025 8:10 pm
by Martiens Bekker
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Tue Feb 04, 2025 1:04 pm
by jager
Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Tue Feb 04, 2025 1:54 pm
by Martiens Bekker
jager wrote: Tue Feb 04, 2025 1:04 pm
Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Ek soek die rooi pakkie ja. LR is Long Rifle. Sien nou dit kon misleidend wees. Maar ja, Kloppers hier het niks oor nie.
Hoe skiet die Standards?
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Posted: Tue Feb 04, 2025 8:44 pm
by jager
Martiens Bekker wrote: Tue Feb 04, 2025 1:54 pm
jager wrote: Tue Feb 04, 2025 1:04 pm
Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Ek soek die rooi pakkie ja. LR is Long Rifle. Sien nou dit kon misleidend wees. Maar ja, Kloppers hier het niks oor nie.
Hoe skiet die Standards?
Ek kan eerlikwaar nie die verskil sien nie. Albei skiet basies 1 growwe gat op 50m. Dalk sal die match beter wees op langer afstande. (Uit 'n basis model CZ 457)
Re: Gesoek: 22 SK Match Rooi pakkie
Posted: Sat Feb 08, 2025 11:40 am
by Ammion
Martiens Bekker wrote: Mon Feb 03, 2025 4:03 pm
Dagse manne
Weet enige iemand waar daar van hulle te koop is? Verkieslik meer as een pakkie. Wil paar 'bricks' koop.
Dankie
Martiens hoeveel soek jy?