Page 1 of 1
IOSSO Blou loop borsels
Posted: Mon Feb 03, 2025 2:21 pm
by JohanvB
Wie bring die borseltjies die land in?
Of waar kan mens bestel… tans R130 een in my geweste..
Iewers moet mens dit goedkoper kan kry
Re: IOSSO Blou loop borsels
Posted: Mon Feb 03, 2025 2:24 pm
by Toyrsi
Patriot Arms hou hulle aan.
Re: IOSSO Blou loop borsels
Posted: Mon Feb 03, 2025 2:26 pm
by Geno
Whatsapp my jou lys van kalibers, dan kwoteer ek jou.
Re: IOSSO Blou loop borsels
Posted: Tue Feb 04, 2025 9:06 pm
by Giepie
Nobleteq in Centurion hou ook aan, maar is duurder as Ram se borsels.
Ek het nog nie ervaring van hierdie borsels nie, maar hoor hulle hou baie langer. Wat is julle ervaring?
Re: IOSSO Blou loop borsels
Posted: Wed Feb 05, 2025 6:48 am
by JohanvB
Jip die IOSSO borsels is duurder, maar is klip harre gat en doen die “job”
Ek ken nie die ander RAM en Boretech borsels nie.
Re: IOSSO Blou loop borsels
Posted: Wed Feb 05, 2025 6:37 pm
by wlm
Boretech se produkte ook goed