Page 1 of 1

Lynx lx3 te ruil vir Sightron siii 8x32

Posted: Wed Jan 29, 2025 1:26 pm
by ettiene.xtremetr
Hi

Ek het n extra lynx lx3 5x30. Wil graag ruil vir sightron siii.

Ek is opsoek na goeie SFP met n floating dot op my 6xc. Goeie bou keyse maar die lynx se kruis haar pla dalk n bietjie op my 6xc.

Laat weet gerus indien iemand kan help

0 sewe ses 42 ses 1 vier 32

Sent from my SM-S908E using Tapatalk