Page 1 of 1
Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Wed Jan 22, 2025 10:29 am
by tripodmvr
Prys klink heel gaaf i.v.m Garmin
https://youtu.be/B8KQcWqX1Qg
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Wed Jan 22, 2025 10:44 am
by Lategan1
Dit lyk baie belowend, veral tesame met die balistiese toep.
Dankie 3-poot!
Beste.
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Wed Jan 22, 2025 2:09 pm
by Capt. Yoda
Lyk soos n Garmin van Temu af
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Fri Jan 24, 2025 7:14 am
by blaser
WONDER WAT GAAN DIE PRYS WEES
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Fri Jan 24, 2025 2:48 pm
by Arnold
Ek het dit op 'n video gisteraand gesien en dit het geklink soos amper helfte van die Garmin se prys -> $350
Sal maar sien wat dit hier kos op die ou ende.
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Fri Jan 24, 2025 3:21 pm
by tripodmvr
Caldwell het ook 'n doppler chronograaf wat alreeds beskikbaar is. Prys van $500 gekry op die web.
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Fri Jan 24, 2025 4:10 pm
by Lategan1
My beraming dui op R8-8500. (Athlon)
Kom ons kyk.
Beste.
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Sat Jan 25, 2025 10:32 pm
by JPS
tripodmvr wrote: Fri Jan 24, 2025 3:21 pm
Caldwell het ook 'n doppler chronograaf wat alreeds beskikbaar is. Prys van $500 gekry op die web.
Nie dopler nie oom, dink dis Tjirp ofso iets, erskil is hy neem nie sooed net op eenof twee punte nie. Hy meet die spoed aaneenlopend soos wat hy die koel track.
Blykbaar gee dit dan beter bc beraming
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Sun Jan 26, 2025 12:35 pm
by tripodmvr
Die apparaat neem meer as een lesing terwyl die koeël in vlug is. Caldwell se stel doen iets soortgelyks.
New for 2025, Athlon makes ballistic calculations easy with the Rangecraft Velocity Pro Radar Chronograph. It picks up the projectiles via Doppler radar, thus eliminating the need to mount the Rangecraft Velocity Pro to the weapon. This means it won’t affect your zeroing or barrel harmonics, so your accuracy remains the same. Since the unit isn’t triggered by a muzzle blast, it can pick up on projectiles from firearms with suppressors, muzzle breaks, compensators, and other muzzle devices. The Rangecraft Velocity Pro can measure projectile velocity between 65 fps and 5000 fps, allowing users to measure the velocity of a massive assortment of projectiles.
Re: Athlon chronograaf - nuweling beskikbaar in April
Posted: Sat Aug 02, 2025 7:13 pm
by Lategan1
Al beskikbaar in RSA?
Beste.