Page 1 of 1

Ejector Pin Removal Tool Rem 700 / Tikka

Posted: Tue Jan 07, 2025 4:31 pm
by Victor_
Dag sĂȘ

Ek deel graag die beste herlaai "tool" wat ek in 2024 gekoop het.

Almal weet om die ejector pin van 'n slot uit te haal en terug te sit is maar 'n gesukkel sonder die regte tools.

Gerrit Snyman het vir my Ejector Pin Removal Tool gemaak. Die produk is ontwerp vir Rem 700 aksie, maar werk net so goed vir Tikka aksies.

Dit werk soos 'n bom en maak die lewe baie makliker.

Julle kan gerus by hom koop.

Soort gelyke voorbeeld op Youtube - https://youtu.be/MZ9XTMx-xiM?si=ZEx3K9tFE-ZfTILS

https://shootthreed.co.za/product-categ ... cessories/
e38aeb24-f6b4-4ca0-9ed4-74f0553171c3.jpg
Sent from my SM-A556E using Tapatalk