Page 1 of 1

You Matter to God!

Posted: Wed Jan 01, 2025 4:38 pm
by TFDADD
"He calls his own sheep by name." ~ John 10:3 -

Do you sometimes feel like you are just a face in a crowd or a number in a system? You are identified by your social security number. Even when you see the doctor, you are called by your queue number. If you feel depersonalized and dehumanized, that is exactly how the devil wants you to feel—that you do not matter much to anyone, especially to God.

But you do matter to God! He calls you by name. He knows exactly what you are going through and where you are hurting. He sees you and cares for you, just as He cared for the people when He first walked on earth.

My friend, He will do for you what He did for the woman in Samaria. The Bible says that “He needed to go through Samaria” to get from Judea to Galilee (John 4:4).

Now, any Jew of His day would have taken a different and longer route to avoid going through Samaria because they hated the Samaritans, though the way through Samaria would have taken much less time. But Jesus deliberately took the shorter, avoided route, just so He could stop by Samaria to speak to the woman who had been searching for something in her life to satisfy her.

This woman had had five husbands and the man she was living with was not her husband. Clearly, things had not been going right in her life. She was probably looking for answers and fulfillment, and must have felt ashamed about her failed marriages and current lifestyle.

Yet, in spite of all this, she mattered to Jesus! He needed to go to her to minister to her. And indeed, after she met Jesus, the perfect Man, she was transformed. She was no longer ashamed, and went into the city to tell the people about Him (John 4:28–29).

Beloved, Jesus wants to meet you wherever you are at in life and minister His grace to you. You certainly matter to Him. He came to give you life and life more abundantly (John 10:10).

You are not just a face in a crowd or a number. No, He knows you by name and has a personal love for you. And in spite of the mess that you might be in, He wants to meet your every need and make your life beautiful!
Dankie Jesus dat U daar is vir ons van dag 1 af tot in alle ewigheid.
Amen.

Re: You Matter to God!

Posted: Thu Jan 02, 2025 8:04 am
by Ds J
Dit is waar - ons hemelse Vader doen baie moeite met ons en vir ons.

Hierdie verse verduidelik waar dit begin het en sal eindig:

Genesis 1:1-3 AFR20
[1] In die begin het God die hemel en die aarde geskep. [2] Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef, [3] en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

Openbaring 17:8 AFR20
[8] Die dier wat jy gesien het, was eers, maar is nou nie meer nie; en hy is op die punt om uit die onpeilbare diepte op te kom, op pad na sy ondergang. Die aardbewoners wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boekrol van die lewe opgeskryf is nie, sal verbaas wees wanneer hulle die dier sien, want eers was dit, maar is nou nie meer nie, en sal tog weer wees.

Openbaring 20:12-15 AFR20
[12] En ek het die dooies, die magtiges en die geringes, voor die troon sien staan. Toe is die boekrolle oopgemaak. 'n Ander boekrol is ook oopgemaak, naamlik die een van die lewe. Die dooies is, op grond van wat daar in die boekrolle opgeteken is, volgens hulle dade geoordeel. [13] Die see het toe die dooies wat daarin is, teruggegee, en die dood en Hades het die dooies wat daarin is, teruggegee. Elkeen is volgens hulle dade geoordeel. [14] Toe is die dood en die •Hades in die vuurpoel gegooi. Dit is die tweede dood, die vuurpoel. [15] En as gevind is dat iemand nie in die boekrol van die lewe opgeteken is nie, is hy in die vuurpoel gegooi.