Page 1 of 1

6mm GT doppe

Posted: Wed Dec 18, 2024 6:55 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Ek gko julle sal almal 'n wonderlike Christusfees beleef die jaar!

Kan iemand dalk help met 6 GT doppe asseblief?

Die wat ek kan kry is oor die R4000. Hoop maar daar is dalk iemand wat het en wil verkoop.

Dankie!

Re: 6mm GT doppe

Posted: Wed Dec 18, 2024 10:16 am
by Martiens Bekker
Dink nie dis die regte keuse van kaliber as jy goedkoop komponente soek nie. R4k is maar wat jy gaan betaal in my opinie.