Alliant Reloader Pro 2000-MR
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Alliant Reloader Pro 2000-MR
Wie het al van hierdie kruit gebruik? Wat se probleme ervaar jule met dit? Sal julle dit aanbeveel vir 30-06 met Barnes TTSX 130gr?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alliant Reloader Pro 2000-MR
Die 30-06 is nie een van die kalibers wat getoon word nie. Kry ook nie sy inligting in QL nie.
https://www.alliantpowder.com/reloaders ... owderid=31
https://www.alliantpowder.com/reloaders ... owderid=31
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Alliant Reloader Pro 2000-MR
Dankie Driepoot. Ek het gesien dit wys nie in QL nie, maar in GRT wys dit wel. Dit lyk of dit 'n goeie kruit kan wees, met Google op goeie kommentaar gekry, maar baie van dit is van 2012 se posts. So ek wonder of dit in produksie is. Ek hou nogal van Reloder 17, maar dit kan dalk biet
jie stadig wees vir die 130gr.
jie stadig wees vir die 130gr.
Last edited by Giepie on Fri Dec 13, 2024 7:01 pm, edited 1 time in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Alliant Reloader Pro 2000-MR
Dit lyk glad nie te dronk nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br