Page 1 of 1

Gesoek: Gun Hot Blueing

Posted: Mon Dec 09, 2024 8:20 pm
by Smith223
Goeie naand manne.
Ek is opsoek na ‘n maatskappy in Gauteng wat kan help met die “blueing” van staal parte.
Ek wil dit graag profesioneel laat doen en stel daarom nie belang in cold blueing wat jy “diy” by die huis doen nie.

Groete
Ryno