Page 1 of 1

Ken iemand dalk vir Des Wellen?

Posted: Mon Dec 09, 2024 7:43 pm
by snakker
Naand manne

Ken iemand hom dalk? Wil aankoop moontlik by hom maak maar wil weet of hy vertrouenswaardig is? Wil ook graag sy selnommer bevestig, as iemand dit dalk het

Baie dankie by voorbaat!

Groete

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: Ken iemand dalk vir Des Wellen?

Posted: Mon Dec 09, 2024 8:48 pm
by Geno
Jy kan koop. Des is 'n goeie ou.

Re: Ken iemand dalk vir Des Wellen?

Posted: Mon Dec 09, 2024 8:54 pm
by pwdejager
Koop gerus, great ou

Re: Ken iemand dalk vir Des Wellen?

Posted: Mon Dec 09, 2024 9:18 pm
by snakker
Thanks manne

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk