Heads Up - 6mm XC barreled actions
Posted: Wed Nov 13, 2024 8:13 pm
Indien iemand soek sien ek Gerrie Coetzee vuurwapens in Bloem het in gekry.
24 duim loop met 1/10 twist teen R16500.
24 duim loop met 1/10 twist teen R16500.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Julle skiet dan hier voor julle wat wil julle met lang koels in vinnger twists maak.Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 14, 2024 7:54 pm Nee wat. Moet nie 6xc koop nie. Hulle skiet nie aldag soos mooi soos almal vertel nie. Vra vir Martiens hy kan getuig en n hele paar ander proβs
Meskien as dit 1-8twist was dan kon ons seker maar die ding van die rak help verwyderNou moet tikka net so jaar of wat vat en n 1-8 twist uitbring dan maak hulle weer sakke vol geld.
HahahaCapt. Yoda wrote: Fri Nov 15, 2024 8:04 amJulle skiet dan hier voor julle wat wil julle met lang koels in vinnger twists maak.Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 14, 2024 7:54 pm Nee wat. Moet nie 6xc koop nie. Hulle skiet nie aldag soos mooi soos almal vertel nie. Vra vir Martiens hy kan getuig en n hele paar ander proβs
Meskien as dit 1-8twist was dan kon ons seker maar die ding van die rak help verwyderNou moet tikka net so jaar of wat vat en n 1-8 twist uitbring dan maak hulle weer sakke vol geld.