Page 1 of 1

Power Conditioner op herlaai skaal

Posted: Thu Oct 24, 2024 7:00 pm
by Eight
Gebruik enige iemand n power conditioner waar hul hul herlaai skaal in prop en voel jul dit maak n verskil? Ook watter een?

Re: Power Conditioner op herlaai skaal

Posted: Thu Oct 24, 2024 7:30 pm
by Giepie
Ek het 'n "extend-a-plug" met 'n prop met 'n diode in waar ek my skale se krag van af trek. Ek het gedink om 'n rekenaar ups te koppel om seker te maak, maar die transformator van die skaal sal in elk geval ook diodes ens. in het om jou konstante "skoon" krag te gee.