Questbullets

Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Questbullets

Post by LUAN »

http://www.questbullets.com/pricelist.htm

Het enige van julle al hierdie punte probeer en wat was julle ondervinding? Die pryse sluit posgeld in en dit lyk na die goedkoopste op die mark. R331 vir n 100x150gr .303 punte. En volgens die site kan die met n mantel dikte van 0.71mm gebruik word tot en met springbok/rooibok. Ek soek maar iets goedkoops vir teiken skiet maar wil graag weet of dit die moeite werd gaan wees en of ek maar liewer net Sierra's moet koop en klaar kry?
Last edited by LUAN on Mon Feb 27, 2012 9:03 am, edited 1 time in total.
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Questbullets

Post by Homer »

Ek het vir my 180 gr Flatbase gekoop vir my 30-06

Groepeer goed en is net vir oefen

Glo nie ek sal jag met hulle nie maar hulle groepeer en skiet op dieslefde plek as 180 gr Rhino's so oefen met quest en jag met Rhino's
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Questbullets

Post by Nico Harris »

Ek het baie in my 30-06 gebruik en op papier en op wild tot op bwb was hulle dodelik! het die dunnste jacket gebruik en het nooit onder 80% van sy gewig  gehou nie! jy sal nie n fout maak nie! koop maar!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply