Nuwe lid maar nie nuut nie

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Frikkie dei Rot
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am

Nuwe lid maar nie nuut nie

Post by Frikkie dei Rot »

Middag Almal,

Ek het my log in details verloor na ek van werk verander het en het maar n nuwe profiel geskep.

Voorheen was ek Frikkie die rot en nou is ek Frikkie dei Rot ;D

Lekker om weer deel van julle te wees.

Groetnis,
Frikkie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid maar nie nuut nie

Post by Geno »

Whatsapp my. Ek kan jou more help om jou ou profiel terug te kry.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply