Page 1 of 1
Bullet file vir 62gr ELD-VT
Posted: Sun Oct 13, 2024 6:29 pm
by JacquesSAKO.308
Naand manne
Het iemand moontlik al ń Bullet file vir die 62gr ELD-VT wat vir my ń lading kan kyk op QL?
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Bullet file vir 62gr ELD-VT
Posted: Sun Oct 13, 2024 6:57 pm
by Capt. Yoda
Soos jul nou al bespreek het gebruik somer die 73eld se file
Re: Bullet file vir 62gr ELD-VT
Posted: Sun Oct 13, 2024 6:58 pm
by JacquesSAKO.308
Capt. Yoda wrote:Soos jul nou al bespreek het gebruik somer die 73eld se file
Hulle is nie presies dieselfde nie. Lengte is amper dieselfde maar ogief sit op ander plek. Sal dit saakmaak?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Bullet file vir 62gr ELD-VT
Posted: Sun Oct 13, 2024 7:01 pm
by Capt. Yoda
Meeste ouens het begin met die 73gr eld se file, natuurlik net die gewig verander maar eks seker as jy vir Oom Maruis al die mates gee sal hy vir jou n file kan maak