Page 1 of 1

Bluetick teef gesoek.

Posted: Thu Sep 26, 2024 9:34 am
by Gerardliebenberg
Ek is opsoek na n Bluetick pointer teef.

Ek het n fantastiese Bluetick reun vanaf n bekende bloedlyn,met n ekseptionele neus en n baie goeie geaardheid.
Ek wil nie graag sy eienskappe verloor nie.

Weet iemand van n teef wat beskikbaar is vir dekking?