Page 1 of 1
Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 11:25 am
by cloots49
Hi Manne
Hulp met n node sal waardeur word:
Sako 243 Win Varminter 600mm loop
Lapua brass
Winchester lrp
S365
90 gr Gamechangers
TPL 68mm ( maks TPL is hier by 73mm rond)
Sped gemeet met garmin
42gr 3065/3108/3112/3111 ES 47
42.3gr 3103/3134/3103/3158 ES 55
42.6gr 3095/3116/3128/2123 ES 33
42.9gr 3125/3180/3144/3183 ES 58
Baie dankie by voorbaat
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 12:40 pm
by Mellies
QL manne gaan dopvolume kort.
Met n vleisie...
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 1:17 pm
by cloots49
Dopvolume by 54,2 grein
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 3:10 pm
by tripodmvr
42,5gr = 3134vps Halfnode
Druk by 58K psi
Die syfer kan met 25vps verskil weens die groot ES. Hoe het die grope met 42,3 en 42,6gr gelyk?
40,6gr = 3015vps en druk van 50K psi. Sou my keuse wees. (Node 5)
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 3:27 pm
by cloots49
Hi oom Tripod
Beste groep was by 42.6gr maar niks om oor huis toe te skryf nie, so by n driekwart duim
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 3:30 pm
by cloots49
As mens op die spoed is Sal dit help om met tpl te speel ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 4:11 pm
by Capt. Yoda
As jy op die spoed is is die laaste stappe van lading ontwikkeling om met tpl te werk so ja
Re: Sako 243 Win QL hulp
Posted: Mon Sep 23, 2024 6:16 pm
by tripodmvr
Ek sal eers probeer om die ES af te bring sodat 'n beter nodespoed bereken word.