Page 1 of 1

Howa hogue kolwe.

Posted: Sun Sep 22, 2024 9:07 am
by Nico Harris
Goeie more.

Ek wil hoor of daar van julle is wat howa hogue kolwe het wat nie werk het nie. Kleur maak nie saak nie.
Ek wil vir drie seuntjies speel gewere maak.
So as daar iemand is wat sulke kolwe will “skenk” sal bly wees. Ek sal ook pos tot by my betaal.

Groete

Re: Howa hogue kolwe.

Posted: Sun Sep 22, 2024 7:28 pm
by Armand Steenkamp
Jis mater. Ek het vir jou een.

Re: Howa hogue kolwe.

Posted: Mon Sep 23, 2024 6:47 am
by Nico Harris
Armand Steenkamp wrote: Sun Sep 22, 2024 7:28 pm Jis mater. Ek het vir jou een.
Dankie my maat. Ons gesels op whatapp.

Re: Howa hogue kolwe.

Posted: Wed Sep 25, 2024 5:58 am
by Nico Harris
Manne en het 1 kolf. Kort nog 2x asb as daar iemand is.

Groete