7x57 Inligting asb
Posted: Tue Sep 17, 2024 6:32 pm
Goeienaand,
'n Vriend van my is besig met 'n 7x57 "tweeling" projek. Hy het twee enerse Mausers waarvan een 'n 24" loop het, en die ander een se loop is afgesny
op 19.7" (redes onbekend, maar loop nog in baie goeie toestand).
Hy wil graag weet wat is die maksimum veilige spoed wat hy uit beide die gewere sal kan kry en het die volgende inligting verskaf:
Hodgdon H4350 kruit
CCI200 slagdoppe
PMP doppe
1:8.66 twist
H2O volume: 58.16gr
Hy wil graag Norma Oryx koeëls gebruik in 156gr of 170gr.
Kan iemand dalk raadgee, asb? Laat weet maar as daar nog inligting nodig is.
Dankie byvoorbaat.