Page 1 of 1
Handwapen herlaai - waardevolle raad oor dryfmiddels
Posted: Sun Sep 15, 2024 8:54 pm
by tripodmvr
Re: Handwapen herlaai - waardevolle raad oor dryfmiddels
Posted: Sun Sep 15, 2024 9:26 pm
by Alwin
Ja, hy praat nie snert nie.
Met ons onverkrygbare plaaslike kruite is S121 naby aan AA no 2 in terme van die dopvulling en MS200 is vergelykbaar met Red Dot in terme van struktuur en geneigdheid om "uit te brug".
Ek weet Accurate Arms gebruik Lovex kruite en herbenoem hulle net. AA no 2 is waarskynlik Lovex D032, wat soms plaaslik beskikbaar is.
Wees maar altyd uiters versigtig as jy herlaai.
Re: Handwapen herlaai - waardevolle raad oor dryfmiddels
Posted: Mon Sep 16, 2024 6:37 am
by Frederik
Ek is baie gelukkig met Vectan 9 1/2 met die 9mm loop mooi.