303 DOPPE?
Posted: Wed Sep 04, 2024 2:26 pm
Het iemand dalk ‘n pak 303 Winchester of Hornady doppe, alternatiewelik once fired doppe vir hierdie make wat hul wil verkoop?
Ek hoor graag van julle.
Groete
Danie
Ek hoor graag van julle.
Groete
Danie