Page 1 of 1

GS Custom .308 140 Gr HV Koeels gesoek

Posted: Mon Sep 02, 2024 8:03 pm
by jacojrdn
Goeie dag.

Ek weet ek soek dalk hoender tande, maar ek is op soek na 308140HV241 GS Custom koeels.

As iemand dalk nog van hulle het wat in n herlaai kas rond le. ASB.

Lekker aand.

Jaco