Page 1 of 1

Nuut Affie Kaap

Posted: Thu Aug 29, 2024 2:41 pm
by Reinhard
Marrag Manne.

Nuwe lid hier. Toevallig op die forum afgekom met hulp van Google...lyk my Google weet tog partykeer iets. :laugh:

Lekker dag.

Re: Nuut Affie Kaap

Posted: Thu Aug 29, 2024 3:51 pm
by Shaunsteyn
welkom welkom!

Re: Nuut Affie Kaap

Posted: Thu Aug 29, 2024 8:36 pm
by Zuku
:laugh: Welkom

Re: Nuut Affie Kaap

Posted: Thu Aug 29, 2024 9:05 pm
by Pvdw
Welkom welkom

Sit sommer op jou profiel van waar in die Kaap en almal weet ook van waar jy is.

Geniet die forum.