Waterbokkoeie te jag - Vryburg
Posted: Wed Aug 14, 2024 4:55 pm
Weens veldbrande is die boer in die knyp met te veel wild en nou te min voer. Prys R4500 per koei en geen ekstra koste as jy eie vervoer gebruik nie. Stuur my 'n PM as jy sou belangstel. SovĂȘr word van 5 koeie gepraat.