Page 1 of 1

Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 6:40 am
by Lapua
Dagsê,

Ek het n groot Sub-Zero kamp vrieskas wat ek graag wil nuwe gas laat insit en diens. Die karavaan plekke sê hulle doen dit nie meer nie en kan/wil my ook nie verwys na iemand wat dit doen nie. Kan enige van julle my dalk verwys na n plek of persoon in PTA omgewing wat dit doen?

Groete

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 7:40 am
by alecjohnson
Ek ken nie 'n persoon of plek daar in PTA wat jou kan help nie, maar kontak 021 982 7120 Fastner Warehouse, Danie Bruwer. Die oom wat daar werk doen kamp frieskaste ook, hy het aal aan myne gewerk en ek is gelukkig met die diens wat ek ontvang het. Dalk kan hy jou verwys na 'n plek daar wat kan help.

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 1:30 pm
by Geno
Probeer:
Zero Appliances Kempton Park stefan@zeroappliances.co.za Stefan 010 207 1600

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 1:53 pm
by Lapua
Dankie,
Ek sal solank die 2 probeer

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 2:08 pm
by Dawie Malan
Johan Prinsloo herstel kampyskaste by 08twee 9nul3 9971. Hy is in Lynnwood Pretoria.

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Tue Aug 13, 2024 2:42 pm
by Lapua
Dankie Dawie

Re: Kamp vrieskas diens

Posted: Fri Aug 16, 2024 1:21 pm
by ZKK
Ek het nou die nommer gesoek, maar ek dink ook dit was Johan Prinsloo wat my kellerman reg gemaak het