Hawke Varminter SF 6-24x44
Posted: Mon Aug 12, 2024 4:07 pm
Goeie dag
Ek het my windbuks gekry. Weihrauch hw77.
Die teleskoop is baie indrukwekkend wat met die geweer gekom het, maar te groot vir my, ek wil dit graag vorentoe skuif vir eye relief, maar dan gaan die objektief die laai poort toe maak en die 6x vergroting is bietjie te veel vir my vir naby skiet.
Ek wil dus hoot of iemand sal wil ruil, die scope is nog op die roer en in uitstekende kondisie. daar is wel so 'n grubscrew merkie op die fokus/paralaks knop wat ek kon sien
Ek sal graag die Hawke Varminter SF 6-24x44 wil ruil vir Vantage SF 3-12x44 of iets soortgelyk, verkieslik ook half mildot kruishaar.
Dit is net die teleskoop, geen boks.
Groete
Alec