Page 1 of 1

Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 3:52 pm
by LUAN
Vra namens n vriend wat wil oorslaan na ingevoerde kruit.
Loop lengte is 642mm
Hy wil hou by 87gr Vmax
Watse kruit gaan die beste performance gee?
Moet hy magnum of standaard primers gebruik?

Dankie

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 4:19 pm
by Panfontein
LUAN wrote:Vra namens n vriend wat wil oorslaan na ingevoerde kruit.
Loop lengte is 642mm
Hy wil hou by 87gr Vmax
Watse kruit gaan die beste performance gee?
Moet hy magnum of standaard primers gebruik?

Dankie

Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Ek skiet .243 Win. Nie Ackley nie.

Maar ek gebruik IMR4350 en large rifle primers met 87gr Vmax.

Ek hoop jou vriend het large rifle primers. Hier in my omgewing is IMR4350 en large rufle primers ongelooflik skaars.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 4:55 pm
by Dumbluck
Lyk my nie hy is vol dinge nie, kyk ma wat jy op die rak kry en koop soveel jy kan van een lot.

1lbs/453gram = 7000gr/44 = 159 skote
Somchem 500gram = 7700gr/45 = 171 skote

Image
Screenshot 2024-08-12 165910.png

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 5:02 pm
by Malan123
VV N550 loop mooi in my ackley.

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 5:03 pm
by Capt. Yoda
Panfontein wrote: Mon Aug 12, 2024 4:19 pm
LUAN wrote:Vra namens n vriend wat wil oorslaan na ingevoerde kruit.
Loop lengte is 642mm
Hy wil hou by 87gr Vmax
Watse kruit gaan die beste performance gee?
Moet hy magnum of standaard primers gebruik?

Dankie

Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Ek skiet .243 Win. Nie Ackley nie.

Maar ek gebruik IMR4350 en large rifle primers met 87gr Vmax.

Ek hoop jou vriend het large rifle primers. Hier in my omgewing is IMR4350 en large rufle primers ongelooflik skaars.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Enige iets in daai brand spoed

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 5:20 pm
by tripodmvr
Powder type Filling/Loading Ratio Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max
Alliant Reloder-26 *C 99,0 51,8 3,36 3400 99,8 52381
Vihtavuori N560 *C 102,6 51,0 3,31 3400 95,6 55431
Vihtavuori N555 *C*T 102,9 49,1 3,18 3400 100,0 57926

Spoed van 3400vps aangevra en dit is die dryfmiddels wat ek kon isoleer

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 6:33 pm
by Dale SH
tripodmvr wrote: Mon Aug 12, 2024 5:20 pm Powder type Filling/Loading Ratio Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max
Alliant Reloder-26 *C 99,0 51,8 3,36 3400 99,8 52381
Vihtavuori N560 *C 102,6 51,0 3,31 3400 95,6 55431
Vihtavuori N555 *C*T 102,9 49,1 3,18 3400 100,0 57926

Spoed van 3400vps aangevra en dit is die dryfmiddels wat ek kon isoleer
These and Norma MRP

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Mon Aug 12, 2024 8:47 pm
by LUAN
Baie dankie vir al die inligting manne nou weet hy watse kruit om na te kyk. 3400fps klink soos erge hoofpyn vir bok koppe.
Is daar n voorkeur vir primers of sal hy ewe goed werk met n standaard of magnum primer?

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

Re: Watse kruit vir 243Ai en 87gr Vmax

Posted: Tue Aug 13, 2024 8:16 am
by Toyrsi
Gewone LR primers sal werk.
As hy wel balkruit wil skiet sou ek na Magnum primer gaan.