Nuwe lid
Posted: Sun Aug 04, 2024 4:15 pm
Hi almal ek is Danie van Pretoria. Ek het verskeie kalibers en laai al die afgelope 20 jaar.
Hou baie van nuwe projekte, huidige projek 303 epps op p14 aksie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hou baie van nuwe projekte, huidige projek 303 epps op p14 aksie.
Sent from my iPhone using Tapatalk