Page 1 of 1

300 RUM brass and dies

Posted: Sat Aug 03, 2024 8:29 pm
by snakker
Naand manne

Weet iemand dalk waar ek van hierdie in die hande kan kry - gebruik of nuut? Met vinnige Google search lyk dit nogal skaars in SA, daarom hoop ek iemand hier ken iemand wat kan help

Dankie by voorbaat

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: 300 RUM brass and dies

Posted: Wed Aug 14, 2024 12:33 pm
by Pieterburger
Middag Snakker,

Ek stuur pm.

Re: 300 RUM brass and dies

Posted: Wed Aug 14, 2024 3:35 pm
by snakker
Pieterburger wrote:Middag Snakker,

Ek stuur pm.
Nog niks gekry nie?

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: 300 RUM brass and dies

Posted: Wed Aug 14, 2024 3:46 pm
by Pieterburger
PM my jou sel nr