Page 1 of 1

Magtech large rifle primers

Posted: Thu Aug 01, 2024 8:11 am
by Panfontein
Môre almal.

Wat is jul ondervinding met Magtech large rifle primers?

Kan mens hul maar gebruik?

Groete

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Thu Aug 01, 2024 8:50 am
by Toyrsi
Het hulle baie lank terug geskiet en kan nie onthou dat ek probleme gehad het nie.

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Thu Aug 01, 2024 8:55 am
by Riaan Kriel
Panfontein wrote: Thu Aug 01, 2024 8:11 am Môre almal.

Wat is jul ondervinding met Magtech large rifle primers?

Kan mens hul maar gebruik?

Groete

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
:): Moet dit asb nie gebruik nie.... stuur hulle maar liewers vir my aan... Ek sal dit gratis vir jou vernietig deur hulle elkeen afsonderlik 'n eenmalige hou met 'n slagpen toe te dien ++>: :laugh:

Geen probleem met MagTech se salgdoppies nie, jy kan hulle met vertroue gebruik

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Thu Aug 01, 2024 8:58 am
by Panfontein
Dankie julle.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Thu Aug 01, 2024 9:00 am
by Panfontein
Riaan Kriel wrote:
Panfontein wrote: Thu Aug 01, 2024 8:11 am Môre almal.

Wat is jul ondervinding met Magtech large rifle primers?

Kan mens hul maar gebruik?

Groete

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
:): Moet dit asb nie gebruik nie.... stuur hulle maar liewers vir my aan... Ek sal dit gratis vir jou vernietig deur hulle elkeen afsonderlik 'n eenmalige hou met 'n slagpen toe te dien ++>: Image

Geen probleem met MagTech se salgdoppies nie, jy kan hulle met vertroue gebruik
Nee wat Riaan. Ek sal hul eerder self een vir een vernietig.

Ek het darem die regte instrumente om dit veilig te kan doen.......Image

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Fri Aug 23, 2024 11:21 pm
by Blairadam
Ek gebruik dit nou in SRP groote in my 223,308 en 6.5CM omdat ek nie meer CCI BR4 kan kry nie. Gee my baie selfde spoed en groupings

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Sat Aug 24, 2024 11:08 am
by wlm
Nog nie baie gebruik nie. So 300 gelaai sonder probleme

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Sat Aug 24, 2024 12:29 pm
by Eduard Venter
Dis al wat ek gebruik, hulle is heeltemal goed genoeg vir jag. In my opinie is hulle 'n rapsie warmer as 'n gewone cci200

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Sat Aug 24, 2024 1:10 pm
by Martiens Bekker
Het iemand dit al getoets wat groeperings kan deel in kompitisie gewere?

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Mon Aug 26, 2024 12:07 am
by Blairadam
Martiens Bekker wrote: Sat Aug 24, 2024 1:10 pm Het iemand dit al getoets wat groeperings kan deel in kompitisie gewere?
Ek het 4 SRP getoets en Magtec was vir my net so goed soos CCI BR4, wat ons nou nie meer kry nie so ek gebruik nou net Magtec in my kompetisie gewere. Gewoonlik van 500y tot 1000y FTR en F-Open
http://jaracal.com/viewtopic.php?p=902030#p902030

Re: Magtech large rifle primers

Posted: Mon Aug 26, 2024 3:59 pm
by Martiens Bekker
Blairadam wrote: Mon Aug 26, 2024 12:07 am
Martiens Bekker wrote: Sat Aug 24, 2024 1:10 pm Het iemand dit al getoets wat groeperings kan deel in kompitisie gewere?
Ek het 4 SRP getoets en Magtec was vir my net so goed soos CCI BR4, wat ons nou nie meer kry nie so ek gebruik nou net Magtec in my kompetisie gewere. Gewoonlik van 500y tot 1000y FTR en F-Open
http://jaracal.com/viewtopic.php?p=902030#p902030
Dankie, ek sal hulle dan toets. Nie dat mens veel van 'n keuse het op die oomblik nie.