458 Lott.
Posted: Tue Jul 30, 2024 7:38 pm
Hi ouens
N Groot maat van my wil baie graag n .458 Lott aanskaf.
Weet julle dalk van iets 2de hands?
Hy het n begroting van so 25k-35k
Enige verwysings sal waardeer word.
Sy nom: Gert , 083 565 1117
N Groot maat van my wil baie graag n .458 Lott aanskaf.
Weet julle dalk van iets 2de hands?
Hy het n begroting van so 25k-35k
Enige verwysings sal waardeer word.
Sy nom: Gert , 083 565 1117