Page 1 of 1
Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Sun Jul 28, 2024 7:02 pm
by toxicsox
Opsoek na groot kaliber om saam my seun te skiet as hy sy Trails DG oefen.
416 of 458.
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Mon Jul 29, 2024 8:29 am
by saswart
Toxicsox, kontak vir Chris Du Preez, hy het 'n 416 Rigby CZ550. Die man het regtig min geskiet en ek het al self die roer gesien, en wou al jare die ding by hom koop (toe reeds een gekry laasjaar anders sou ek).
Chris (hy bly in Pta) - 082 agt 13 dubbel2 37. Hy soek R45k onco sluit dies en so paar punte in. Jy kan my ook gerus kontak vir verwyssing van die man
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Mon Jul 29, 2024 9:42 am
by WihandV
Sien vanoggend daar is 'n mooi opgepaste CZ 550 .458Lot beskikbaar by Guns & Ammo Trading vir R42,000. Jy kan vir Charl Kuhn kontak by 066 vier71 ses063
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Mon Jul 29, 2024 11:44 am
by toxicsox
Dankie. Ek hou ingedagte.
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Mon Jul 29, 2024 12:27 pm
by vossie1
Op een van my groepe, Winchester Safari de lux 458 win mag never been shot brand new. Gordon 082 781 9482
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Tue Aug 06, 2024 11:34 am
by toxicsox
Dankie almal - By Classic Arms reggekom met 'n 458 WM Ruger M77. Nou sal ek moet begin soek vir herlaaitoerusting vir die kaliber... Sien ammo is maar duur.
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Tue Aug 06, 2024 12:26 pm
by Andre308
Hier op die forum is nou n 458WM die stel tekoop.
Groete
Andre
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Tue Aug 06, 2024 7:11 pm
by toxicsox
Dankie André, ek het die post gekry en die stel gekoop.
Nou is ek nog net opsoek na iemand wat doppies beskikbaar het.
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Wed Aug 07, 2024 7:26 am
by ZKK
As ek mag vra, wat het jy betaal vir die .458 Ruger M77?
Groete
Re: Groot wild kaliber gesoek 458/416
Posted: Wed Aug 07, 2024 9:46 am
by toxicsox
R27 500.00 458 WM Ruger M77.