Page 1 of 1

BRNO 600 / 601 slagpen se spring (270win)

Posted: Tue Jul 23, 2024 7:04 pm
by Muller88
Goeie dag lede,

Ek is opsoek na 'n spring vir die slagpen op my BRNO ZKK 600 .270 win.

Is daar moontlik iemand wat my kan help met die part of weet van iemand wat ek mee kontak kan maak?

Waardeer julle insette.

Groete

Re: BRNO 600 / 601 slagpen se spring (270win)

Posted: Tue Jul 23, 2024 8:50 pm
by tripodmvr
Daar is veervervaardigers wat jou moontlik kan help. Dit hang natuurlik af van waar jy bly. In die groter sentra is dit makliker om soiets op te spoor. Vir tyd en wyl kan jy probeer om die veer te rek en dit sal weer van sy krag herstel.

Re: BRNO 600 / 601 slagpen se spring (270win)

Posted: Wed Jul 24, 2024 4:30 pm
by dennisinpe
Formalito kon help paar jaar terug.

Sent from my SM-A725F using Tapatalk


Re: BRNO 600 / 601 slagpen se spring (270win)

Posted: Wed Jul 24, 2024 6:06 pm
by Muller88
Dankie Tripodmvr, ek is in die kaap geleë. Het jy moontlik name van die veervervaardigers?

Re: BRNO 600 / 601 slagpen se spring (270win)

Posted: Wed Jul 24, 2024 8:38 pm
by tripodmvr
Ek is woer vêr van Kaapstad af. Google is jou maat. Google "spring steel suppliers Cape Town".

http://www.springman.co.za/
https://capewell.co.za/