22Hornet,222 of 223 Wat se loop uitgeskiet is

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

22Hornet,222 of 223 Wat se loop uitgeskiet is

Post by Armand Steenkamp »

Dag manne. Soos in die onderwerp. Ek is opsoek na een van die boonste kalibers watse loop gedaan is. Wil met n projek beginne.

Groetnis
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 22Hornet,222 of 223 Wat se loop uitgeskiet is

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse Armand ek het een vir jou eks maandag terug van die bos af
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

22Hornet,222 of 223 Wat se loop uitgeskiet is

Post by Apie »

Armand Steenkamp wrote:Dag manne. Soos in die onderwerp. Ek is opsoek na een van die boonste kalibers watse loop gedaan is. Wil met n projek beginne.

Groetnis
Praat met ons! Of is dit hoogs geheim?

6x45 dalk?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply