Page 1 of 1

Bekommernis.

Posted: Thu Jun 27, 2024 2:43 am
by Simba
My grootste bekommernis is dat my liewe vroutjie al my gewere en jagtoerusting na my afsterwe gaan verkoop teen die prys wat ek blykbaar daarvoor betaal het. :o