Page 1 of 1

Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Mon Sep 02, 2024 7:28 am
by Geno
Ek het so klompie van die Zerotech Thrive 8x32 verkykers gekoop en het 4 oor na my kids elkeen een gehaak het.
Great glas, kompak en lig, en lewenslange waarborg! Ek is baie beindruk met die kwaliteit, en sal nie huiwer om self een te gebruik nie.
R2800 as jy in Bfn optel, ander kan ons reel vir koerier.
Geno
0825354100
geno@ggvarminting.co.za

Image

Image

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Thu Oct 17, 2024 7:28 am
by Geno
Ek het nog so paartjies oor indien iemand lus het vir 'n great vroeë kersgeskenk.

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Thu Oct 31, 2024 1:24 pm
by Geno
Slegs 2 oor, dan is die deal verby!

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Fri Nov 01, 2024 2:07 pm
by CarelG
Kêrels die verkykertjies is baie smart...ek het direk na ek die eerste een bestel het nog een laat kom! Julle kan maar koop

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Mon Nov 04, 2024 6:17 am
by Frederik
Ek het nou al 3 van die Zerotech scopes op my roere en no. 4 is oppad hulle loop mooi.

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Mon Nov 04, 2024 6:25 am
by Lategan1
Geno wrote: Thu Oct 31, 2024 1:24 pm Slegs 2 oor, dan is die deal verby!
Sien WA.

Beste.

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Wed Nov 06, 2024 11:11 am
by Geno
Almal uit, dankie.

Re: Zerotech Thrive 8x32 verkykers te koop

Posted: Wed Nov 06, 2024 1:45 pm
by Lategan1
Geno wrote: Wed Nov 06, 2024 11:11 am Almal uit, dankie.
Myne ontvang.

Bly ek ht na lede se raad geluister, ek was net betyds!

Netjies, lekker kompakte, ligte jaggrootte en verstel gerieflik. Ook ideale motor bêre verkyker.

Sy glas baie goed vir die geld, die jagveld sal die finale toets wees.

Beste.