Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Mon Jun 17, 2024 11:04 pm
by drdgrob@mweb,co.za
Ek groet as Daan Grobler van Standerton. Ek jag, herlaai 17 verskillende kalibers, versamel pasmaak gewere, bou geweerkolwe en leer gedurig meer by.
Reeds 'n ou balie van 67 maar nog reg vir skiet.Terloops ek hoop ek groet op die regte plek!
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 18, 2024 4:10 am
by Fanta300
Welkom Daan. Klink vir my ons sal baie by jou kan leer.
Wys bietjie daai versameling

Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 18, 2024 6:24 am
by Frederik
Welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 18, 2024 6:31 am
by DWB
Welkom!
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 18, 2024 7:20 am
by win270
Dagsê Daan! Baie welkom. 'n Gesoute man soos jy moes mos lankal hier aangesluit het!! Pasop net, dit kan verslawend raak!!
Hoop jy gaan die ander manne en dames se insette baie geniet en ook leersaam vind. Deel gerus jou ervaringe en kennis met ons almal.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 18, 2024 10:38 am
by Apie
Welkom Welkom!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 25, 2024 1:03 pm
by drdgrob@mweb,co.za
Hartlik dank vir die verwelkoming.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jun 27, 2024 2:33 am
by Simba
Goeiedag mede jagters.
Ek is pieter van deventer, 63 jaar oud, woon in Tzaneen. Jag al van kindsbeen af, 25 jaar PH gewees maar register is nou toe. Ek herlaai en soek probleemdiere om te jag. Ek sien uit daarna om heelwat kennis op te doen by julle ouens wat beter weet.
Vrede, pieter.