LCA - Oor doen van gids se huis

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

LCA - Oor doen van gids se huis

Post by henried »

More julle, ek soek hulp asb...

Hierdie jaar gaan Life Chisitian Adventure nie 'n charity jag doen nie, maar eerder die gids, wat al meer as 10 jaar saam met ons jag, se huis oordoen.

Tans is daar geen elektrisiteit in of naby die huis nie. Ons kyk na "power solution" sodat ons dit met solar panele kan laai, en 4 ligte, 2 cell fone, en 'n TV kan krag gee. Budgit vir krag is R12k.

Opsies:
1: Eco flow RIVER Pro 1.8kW
2: Photon portable power station 1kW
3: Sunsynnk contour 1kW

Enige inligting sal wardeer word.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: LCA - Oor doen van gids se huis

Post by HeinM »

Ek het 'n Ecoflow River Pro en is baie tevrede. Dit was laasjaar R14 900 gewees...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: LCA - Oor doen van gids se huis

Post by henried »

HeinM wrote: Mon Jun 10, 2024 1:43 pm Ek het 'n Ecoflow River Pro en is baie tevrede. Dit was laasjaar R14 900 gewees...
Baie dankie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: LCA - Oor doen van gids se huis

Post by Capt. Yoda »

Gaan koop n diy stelsel by Leroy Merlin met n goeie
Battery en sit dit self in. Gaan jule 30% spaar en daai ou kan alles met n multipug manage in sy huis
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply