Nightforce of Vortex Precision matched ringe 34mm

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Nightforce of Vortex Precision matched ringe 34mm

Post by Heinds »

More almal,

Ek is opsoek na bogenoemde ringe. Die ringe wat ek het is ongelukkig met ‘n mm ot twee te laag en ek kort dus n paar wat n raps hoer is. Laat weet asb as jy n spaar paar het wat jy wil verkoop of dalk wil ruil.

Groete
Hds
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
dooierus
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm

Re: Nightforce of Vortex Precision matched ringe 34mm

Post by dooierus »

Hallo Hein, ek het 'n stel Vortex PMR ringe vir R3000, maar dit is LOW ringe, so mag dalk ook te laag wees vir jou?

Whatsapp gerus 083 382 6868
Cornel du Toit
083 382 6868
www.dooierus.co.za
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Nightforce of Vortex Precision matched ringe 34mm

Post by Heinds »

Reggekom dankie manne
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Post Reply