Page 1 of 1

416 Rigby en 375 H&H Nickel plated doppe

Posted: Wed May 29, 2024 8:54 am
by Felix
More almal.
Ek is asb opsoek na 416 Rigby en 375 H&H nickel plated doppe. Net so 20-40 elk sal genoeg wees.
As iemand beskikbaar het kan julle my whatsapp op 08twee8055vier55
Dankie byvoorbaat
Johan de Klerk

Re: 416 Rigby en 375 H&H Nickel plated doppe

Posted: Wed Apr 16, 2025 7:19 pm
by Felix
Naand manne.
Ek is nogsteeds opsoek na 375 H&H en 416 Rigby nickel doppe.
Stuur maar n whatsapp as iemand n paar het wat rond le.
Dankie
Johan de Klerk

Re: 416 Rigby en 375 H&H Nickel plated doppe

Posted: Thu Apr 17, 2025 12:39 pm
by Giepie
Ek sal ook graag Nickel plated doppe gebruik, maar dit is skaars. Nou al gewonder om dit self te plateer, net die regte oplossing kry. Het iemand dit al gedoen? Hoe goed werk dit?