Page 1 of 1

Quickload hulp vir 300 prc

Posted: Mon May 27, 2024 1:36 pm
by Nico Harris
24” loop
208gr eldm
Dop kap- 103.52gr
Kruit- n568
Tpl- 93.7mm

86.1gr- 2858
86.4gr- 2881
86.7gr- 2887
87.0gr-2899
87.3gr- 2907
87.6gr- 2923
87.9gr- 2942

Sal bly wees as julle my kan help.

Groete

Re: Quickload hulp vir 300 prc

Posted: Mon May 27, 2024 3:19 pm
by tripodmvr
Ek het nie N568 in my QL inligting nie. Ek het GRT gebruik en dit dui op 2904vps as mikpunt vir node 5 1/2 - Met 87.9gr as kalibrasie dui dit op 86.9gr. Jou praktiese lading wys op iets tussen 87 en 87.3gr. Die afplatting in spoed wys ook dat daar 'n node kan wees.

Re: Quickload hulp vir 300 prc

Posted: Mon May 27, 2024 3:32 pm
by Nico Harris
Ek nou 12 skote geskiet op 86.85gr vir n gemidelde spoed van 2905ft/s. Groepe os OK. So 0.6/0.7moa.