Page 1 of 1
Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu May 23, 2024 3:02 pm
by Chris (vdB)
Goeie middag
Ek het pas S@B Large Rifle Primers (standard) by Kloppers in Bloemfontein gekoop. Hulle het n' klompie iewers uitgekrap. Daar nie baie nie, so spring maar gou, indien jy in die knyp is.
Groete
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu May 23, 2024 3:37 pm
by Capt. Yoda
Twinbore in Lonehill het hope Murom laas week gehad vir die GP manne, da staan n vrag .22 ammo ok.
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu May 23, 2024 7:08 pm
by junglejulian
Wat het hul geprys Chris?
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu May 23, 2024 8:17 pm
by Chris (vdB)
Julian hulle was R169 vir n' 100.
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 9:34 am
by gbvl
Goeie more, wat is die nuutste i.v.m beskikbaarheid van LR primers?
Sien nêrens beskikbaar nie en ook stories gehoor dat SAPS ook sloer met goedkeur van invoer permitte.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 9:46 am
by Capt. Yoda
gbvl wrote: Wed Jul 24, 2024 9:34 am
Goeie more, wat is die nuutste i.v.m beskikbaarheid van LR primers?
Sien nêrens beskikbaar nie en ook stories gehoor dat SAPS ook sloer met goedkeur van invoer permitte.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Bederf jouself
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 10:01 am
by toelie
bejags daai manne
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 11:52 am
by Vissie
Wat rook hulle? Al die pad ry vir net 1 pakkie… Pfffft!
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 12:13 pm
by gbvl
Jinne, ek het nog so paar honderd winchesters oor waaroor ek nie te mal is nie maar sal maar leer om daarvan te begin hou.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 1:35 pm
by heywillie
Capt. Yoda wrote: Wed Jul 24, 2024 9:46 am
gbvl wrote: Wed Jul 24, 2024 9:34 am
Goeie more, wat is die nuutste i.v.m beskikbaarheid van LR primers?
Sien nêrens beskikbaar nie en ook stories gehoor dat SAPS ook sloer met goedkeur van invoer permitte.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Bederf jouself
Sommer so sonder vaseline !!
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 3:13 pm
by gbvl
Lyk my daar is die wat al hardop is. Die adertensie tong in die kies vir n vriend gestuur en hy oorweeg dit sterk !
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Wed Jul 24, 2024 5:36 pm
by Capt. Yoda
gbvl wrote: Wed Jul 24, 2024 3:13 pm
Lyk my daar is die wat al hardop is. Die adertensie tong in die kies vir n vriend gestuur en hy oorweeg dit sterk !
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Nee wat my gewere kan ma ini kluis staan as en R7500 vir n duisend primers moet betaal
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu Jul 25, 2024 5:45 am
by Lapua
Jisss, dit gee my nou n goeie idee.
Ek het n baksteen Federal LR en ook n baksteen Federal LRM wat ek sal ruil vir n klein plasie, as iemand sou belangstel.

Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Fri Jul 26, 2024 7:49 pm
by Lapua
IMG-20240726-WA0043.jpg
Nou lyk my gaan die mark vir die varke.
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Thu Aug 15, 2024 8:46 pm
by toxicsox
Sien daar is Magtech en Fiocchi Large Rifle Primers ook nou beskikbaar in die meeste winkels in Pretoria.
Re: Heads-up - Large Rifle Primers
Posted: Fri Aug 23, 2024 11:01 pm
by Blairadam
EK het toets met Magtec SRP gedoen en vergelyk met RWS, CCI 400 and CCI BR4 en dit het baie goed gedoen so ek gaan defnitief die LRP ook probeer in my 303.