Page 1 of 1
Probleem dier Jagters
Posted: Wed Feb 22, 2012 7:43 am
by Deon Joubert
More manne
Wil graag by julle hoor of van julle al gelukig was om gekontak te word om n groot probleem dier van kant te maak ?
et maar net gewonder .
Re: Probleem Jagters
Posted: Wed Feb 22, 2012 7:47 am
by Gerhard
Deon wrote:
More manne
Wil graag by julle hoor of van julle al gelukig was om gekontak te word om n groot probleem dier van kant te maak ?
et maar net gewonder .
Wat se probleem dier praat jy van???
Re: Probleem Jagters
Posted: Wed Feb 22, 2012 7:49 am
by Kallie404
Hello Deon
Ek glo jou opskrif moet lees " probleem dier jagters" ? Ek het al self n hele paar probleem diere gejag en baie van my jag maats ook. N faktor wat nogal belangrik is ,is dat n mens baie vinnig moet reageer,soos gewoonlik binne n dag of twee. Ek het bv laas week kans gehad om n probleem krok langs die wildtuin te jag,maar daar was net nie tyd nie.......Groete
As ek mag vra hoekom jou vraag??
Re: Probleem dier Jagters
Posted: Wed Feb 22, 2012 4:02 pm
by Deon Joubert
Ek sien hier is baie ouens wat hulle besonderhede hier opgesit het vir help met die probleem diere. Ek sal ook graag so ietsie wil gaan skiet maar ek weet nie wa sit die ouens die probleem diere op nie en hoe om op dit te reageer.
Re: Probleem dier Jagters
Posted: Wed Feb 22, 2012 4:22 pm
by DWB
Jong, dis baie keer die manne met goeie reputasies in die bedryf.
Die span met die honde van Barberton is vooruit geboek op plase met bosvarke, hulle het laasjaar 3 probleem leeus ook met die honde gejag.