QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
Posted: Mon May 06, 2024 4:48 pm
Middag mense,
Ek het n nuwe 30-06 wat n node soek as iemand asb kan help.
178gr Hornady ELD-X
S365 - Lot 102
Fiocchi Primers
S&B Doppe 70.4gr H2O
TPL 83.84mm
Twist 1:12
Looplengte 609.6mm
54.3gr: 2713, 2719, 2748, 2739, 2716, 2723
54.5gr: 2753, 2768, 2754
54.7gr: 2776, 2777, 2801
Mag dalk bietjie te vinnig wees, die ding skop soos n donkie.
Baie dankie