Blesbok Jag in Heilbron Area, enige kontakte?
Posted: Sat May 04, 2024 10:25 am
Goeie more lede,
Ons het vir so paar jaar blesbokke gejag in die Heilbron area. Die boer het ongelukkig nou die jag gestaak. Is daar enige persoon wat dalk kontakte het met boere in die Heilbron area, wat nog blesbokke jag op hulle plase? As julle dalk vir my besonderhede kan aanstuur. Waardeer julle hulp manne.
Lekker dag verder.
Groete,
Jaco
Sent from my iPhone using Tapatalk