Messe
Posted: Tue Feb 21, 2012 7:40 pm
Ek maak ook messe, maar ek verkoop nie. Ek Adverteer nie.
As ek die messe verkoop sal ek te aardig voel.
Die rede is ek wil nie dit 'n werk maak nie.
Ek hou daarvan om net my passie uit te leef.
Ek het al in die begin 1980 na weermag begin messe maak.
Ek gebruik KN690 Bohler staal.
Daar is beter staal, maar dis wat ek het.
Groete
Henk