Sako 6.5x55

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 400
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Sako 6.5x55

Post by Henna308 »

Naand almal

Ek wil die water toets, weet iemand van 'n Sako 6.5x55? Klink my daar is nie baie in omloop nie.

Groete
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Sako 6.5x55

Post by Gideon Burger »

More Henna

Ek het een gesien op Safari outdoor se app onder classifieds vir R38 000 wat privaat verkoop word maar nuut is by Safari in die Kaap. Ek weet nie of hy al verkoop is nie.

Groete
Gideon Burger
Jagter83
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm

Re: Sako 6.5x55

Post by Jagter83 »

Middag Henna
Ekt laasjaar September n Sako 85 6.5x55 gekoop. Ek het wyd en suid rondgebel. Ek kon net by twee plekke opspoor, Die Skietwinkel en Humansdorp kooperasie. Praat met Eduan by Humkoop, hy was baie hulpvaardig.

Sent from my SM-S911B using Tapatalk

Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 400
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: Sako 6.5x55

Post by Henna308 »

Dankie vir almal se leidrade, ek sal hulle bel en hoor wat sê die mense.
Post Reply