Page 1 of 1

SABI aksie et al

Posted: Mon Apr 15, 2024 11:17 am
by PietVis
Goeiemôre Menere

Ek oorweeg dit om vir 'n lekker swaarkaliber te bou, waarmee ek wil grootwild jag.
Ek wonder of ek 'n geweer op 'n lokale tema te bou - 458 African, op 'n SABI aksie en 'n inheemse kolf.
Het enige iemand ervaring met die SABI aksies?
Enige ander gedagtes rondom so projek?

Groetnis

Sent from my SM-G991B using Tapatalk